Bambi en die boef (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$5.07
2024-05-17
Highest Price
$5.07
2024-05-17
Lowest Price
$4.38
2023-12-03

Bambi en die boef (Afrikaans Edition)

Bambi le Roux kan kies en keur onder die manne. Maar sy moes nooit saam met daardie vent afgeneem geword het by die Met nie €“ nou loop allerlei stories oor haar by die werk en haar boyfriend, Bertus, is ontstoke . . . dit kry sy nou van haar vriendin €n guns probeer doen!Maar sjoe, die Met-man is eenvoudig onweer-staanbaar. Bambi weet nie mooi watter kant toe nie: di© gladde Louis, oor wie €n mens gedurig onsmaaklike dinge in die pers lees, of die betroubare, blonde, saaierige ortodontis Bertus €“ ander meisies sou hul skoene agterna gooi vir di© welvarende man! En wat nou eintlik daarvan as sy uitvind hy€t twee paspoorte en versteekte foto€s van haar saam met Louis? Dis mos s½ saak.Wanneer dinge saam met Bertus lelik skeefloop, is Louis die enigste persoon wat kan help. Maar kan Bambi s³ €n gladde karakter enigsins vertrou?

  • TitleBambi en die boef (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerSatyn
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2011-08-24T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook